Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies: Boek 2
- Format: Paperback / softback
- Authors: Louise Smit
- Language: Afrikaans
- Book Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie.
Show more
Product code:
9780798178921
Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.