Lotta se Lewe 13: Woef-waff!

  • Format: Paperback / softback
  • Authors: Alice Pantermuller
  • Language: Afrikaans
  • Book Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n NAAR KOL op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer . . .
Show more
Product code:
9780798183215
RRP £9.99 ex.vat
Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is. Pappa is een van die ouers. Net die gedagte dat hulle na sy skool toe gaan, gee haar ’n Naar Kol op haar maag. Gelukkig gaan hulle darem van ander cool beroepe ook leer. Leigh-Anne se ma werk by ’n hondesalon, en hulle gaan ook inloer by die DIERESKUILING waar mnr. Lategan vrywillige werk doen. Lotta en Chantelle se liefiehonde, Wollie en Stoffie, is daar en hulle gaan ook eendag daar werk.