Nyambura Wag Vir Die Bus
- Format: Paperback / softback
- Authors: Cath Alexander
- Language: Afrikaans
- Book Publisher: Jacana Media (Pty) Ltd
’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme sal spreek. Nyambura is laat! Sy is op pad om vir haar Ouma te gaan kuier en sy moet die bus neem van die mark af om daar te kom.
Show more
Product code:
9781431425228
’n Lieflike geïllustreerde boek wat tot kinders van alle ouderdomme sal spreek. Nyambura is laat! Sy is op pad om vir haar Ouma te gaan kuier en sy moet die bus neem van die mark af om daar te kom. Sy soen haar Mamma tot siens voordat sy na die bus haas. Nyambura moet lank wag vir die bus en dus raak sy verlore in haar eie gedagtes.
Sal sy daarin slaag om die bus te haal of gaan sy agterbly? Nyambura Wag vir die Bus is ’n storie wat kinders die belangrikheid van goeie dade leer. Dit herinner ons ook om die momente wat ons saam met geliefdes spandeer, te waardeer.