Saartjie omnibus 7
- Format: Paperback / softback
- Authors: Bettie Naude
- Language: Afrikaans
- Book Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook 'n wereldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding.
Show more
Product code:
9780798178525
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook 'n wereldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer 'n beroemde rugbyspeler kom kuier.